Highlights Latest Entertainment

Adam se Hugo Ludik, Verras Sy bruid Met Spesiale Lied!

Hugo Ludik, stigterslid van ADAM, het sy pragtige bruid op 16 April by ‘n spog troue vir naaste familie en vriende verras met ‘n liedjie wat hy spesiaal vir haar geskryf het, Pa Se Hand.

Ons het die idee gekry om ‘n liedjie te skryf wat gaan oor daai laaste “wag” voor die kansel. Die wag vir jou bruid om in die paadjie af te stap. Dit is die simboliek van meeste troues: die pa “gee” sy dogter oor vir die man – dit is die “laaste loop” en daarna word die man en vrou een. Virewig saam verbind. Die lirieke vertel van alles wat in my hart aangaan as ek dink oor hoe ek vir my bruid wag aan die einde van die paadjie.” vertel Hugo.

 

About the author

Guest Contributor

The content that you've just read and enjoyed was written by a guest contributor and Blue Monkey claims no credit for it what so ever.

Add Comment

Click here to post a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.